Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 68:20-23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

20. Hy wat ons God is, is die God van verlossing, יהוה-God wat die mag van lewe en dood het.

21. God sal egter die kop van Sy vyande afkap, die harige skedel van hulle wat in hulle sonde volhard.

22. יהוה het gesê: “Ek sal My volk red van die kranse, Ek sal My volk bring vanuit die dieptes van die see

23. sodat jou voet, asook die tonge van jou honde, gedoop kan word in die bloed van jou vyande.

Lees volledige hoofstuk Psalms 68