Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 68:14-16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

14. Toe die Almagtige (Shaddai) ’n koning oor Tziyon aangestel het, het dit wit geword soos sneeu

15. oor Tzalmon, oor die berg van God, oor die berge van Bashan en oor die bergtoppe.Yeg 43

16. Wat wil julle hê, o julle berge van Bashan? Hierdie is die bergtop waarop God begeer om te bly; ja, יהוה sal vir ewig daarop bly.

Lees volledige hoofstuk Psalms 68