Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 65:12-13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

12. Hulle sal gevul word met die weivelde van die wildernis en die heuwels sal omring wees met lof, eer en aanbidding.

13. Die weivelde sal oordek wees met vet wordende skape en die valleie sal geklee wees met koring; hulle sal uitroep van vreugde en sing.

Lees volledige hoofstuk Psalms 65