Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 64:7-10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

7. maar God is groot; Hy sal na hulle skiet met ’n pyl;

8. so sal hulle tong stilgemaak word en almal wat hulle sien, sal bang wees.

9. Alle mense sal vrees en die werke van God verkondig, want hulle sal met wysheid Sy werke ondersoek.

10. Die onpartydige opregte sal bly wees in יהוה en in Hom vertrou en al die opregtes van verstand, wil en emosie sal Hom helder en duidelik loof.

Lees volledige hoofstuk Psalms 64