Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 61:7-8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

7. Hy sal vir ewig voor die Teenwoordigheid van God gevestig word; onverdiende guns en regverdige oordeel sal hom bewaar.

8. Só sal ek sing en musiek maak tot U Naam (Karakter en Outoriteit) vir ewig, wanneer ek daagliks my beloftes nakom.

Lees volledige hoofstuk Psalms 61