Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 60:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vir die musiekleier op die wysie van “Die Lelie van die Getuienis:” ’n onderriggewende gedig van Dawid, 2 toe hy oorlog gevoer het teen Aram-Naharayim (die Arameërs van Mesopotámië) en Aram-Tzovah (die Arameërs van Tzovah) en Yo’av teruggekom en twaalf duisend Edomiete verslaan het in die Soutvallei.

Lees volledige hoofstuk Psalms 60

Kyk Psalms 60:1 in konteks