Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 59:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vir die musiekleier op die wysie van “U moenie vernietig nie:” ’n gedig van Dawid, toe Sha’ul gestuur het om die huis dop te hou en hom dood te maak. 2 Bevry my van my vyande, o my God! Verdedig my teen hulle wat teen my opstaan!

Lees volledige hoofstuk Psalms 59

Kyk Psalms 59:1 in konteks