Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 55:4-8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

4. My verstand, wil en emosie is gepynig in my en die angs van die dood het my oorval.

5. Vrees en bewing kom oor my en die skadu van die dood het my oorweldig

6. en ek het gesê: “Ag, as ek tog maar vlerke gehad het soos ’n duif, dan sou ek wegvlieg en wegbly!

7. Let op, dan sal ek ver weg vlieg en in die wildernis bly!

8. Ek sal haastig ontsnap van die winderige storm en die tornado.”

Lees volledige hoofstuk Psalms 55