Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 51:9-12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

9. Laat my oorvloedige vreugde en blydskap ervaar dat my gebroke gees kan omswaai in blydskap.

10. Draai U gesig weg van my sondes en vee al my morele boosheid uit.

11. Skep in my ’n rein verstand, wil en emosie, o God en hernu ’n standvastige gees in my.

12. Gooi my nie weg uit U Teenwoordigheid nie en neem nie U Gees van Afsondering weg van my af nie.

Lees volledige hoofstuk Psalms 51