Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 51:5-7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

5. Teen U en U alleen het ek gesondig en gedoen wat boos is in U oë, want U sal regverdig wees wanneer U praat, deursigtig in U oordeel.

6. Let op, in morele boosheid is ek gevorm en in sonde het my moeder geboorte gegee aan my.

7. Let op, U vereis waarheid in die binneste en die geheime van U wysheid het U aan my bekend gemaak.

Lees volledige hoofstuk Psalms 51