Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 51:17-19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

17. want U begeer nie offers nie, anders sou ek dit gee; U het geen behae in brandoffers nie.

18. Die offers van God is ’n gebroke gees; ’n gebroke en stukkende binneste sal U, o God, nie verag nie!

19. Doen goed aan Tziyon deur U onverdiende guns. Bou die mure van Yerushalayim op, 21 dan sal U tevrede wees met die offers van onpartydige opregtheid, met brandoffers en volledige brandoffers; dan sal hulle geskenke offer op U altaar.

Lees volledige hoofstuk Psalms 51