Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 50:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

’n Gedig van Asaf, met instrumentale musiek. Die Magtige God van die gode, יהוה, het gepraat en die aarde geroep, van die opkoms van die son af totdat hy ondergaan.

Lees volledige hoofstuk Psalms 50

Kyk Psalms 50:1 in konteks