Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 44:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vir die musiekleier: ’n onderriggewende gedig van die seuns van Korag. 2 O God, ons het met ons ore gehoor, ons vaders het ons vertel watter dade U gedoen het in hulle dae, in die ou dae.

Lees volledige hoofstuk Psalms 44

Kyk Psalms 44:1 in konteks