Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 42:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Waarom is jy omgekrap, o my lewe en hoekom is jy verwilderd? Behou versekerde verwagting in God, want ek sal Hom steeds loof en dank met uitgestrekte hande, my God en die Redder van my eer!

Lees volledige hoofstuk Psalms 42

Kyk Psalms 42:11 in konteks