Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 37:25-27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

25. Ek was jonk en nou het ek oud geword, maar ek het nooit die regverdige verlate gesien, of sy nageslag gesien bedel vir brood nie.

26. Die hele dag lank gee hy om en leen uit en sy nageslag is ’n seën.

27. Bly weg van wat boos is en doen goed en jy sal vir ewig rus,

Lees volledige hoofstuk Psalms 37