Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 34:20-22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

20. Hy behou al sy bene, nie een daarvan word gebreek nie.

21. Boosheid sal die wetsoortreders doodmaak en dié wat die regverdige haat, sal vernietig word.

22. יהוה koop die lewe van Sy diensknegte los en nie een wat in Hom vertrou sal veroordeel word nie.

Lees volledige hoofstuk Psalms 34