Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 34:18-20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

18. יהוה is naby dié wat gebroke is van verstand, wil en emosie en Hy verlos dié wat nederig is van gees.

19. Die teisteringe van die regverdige is baie, maar יהוה bevry hom uit almal.Yog 19:36

20. Hy behou al sy bene, nie een daarvan word gebreek nie.

Lees volledige hoofstuk Psalms 34