Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 34:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Van Dawid, toe hy sy optrede voor Avimelekh verander het en dié hom weggejaag en hy vertrek het. 2 Ek sal altyd voor יהוה neerkniel; Sy lofprysing sal voortdurend in my mond wees.Yir 9:22-24; 1 Kor 1:31 die nederiges sal dit hoor en hulle verheug.

2. My lewe sal homself altyd beroem op יהוה;

3. Maak יהוה saam met my groot en laat ons saam Sy Karakter en Outoriteit (Naam) verhoog!

4. Ek het יהוה gesoek en Hy het my geantwoord en my uit al my vrees bevry.

Lees volledige hoofstuk Psalms 34