Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 33:10-14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

10. יהוה bring die raad van die nasies tot niks, Hy verbied die planne van die volke.

11. Die raadgewing van יהוה staan vir ewig, die gedagtes van Sy verstand, wil en emosie in alle geslagte.

12. Geseënd is die nasie wie se God יהוה is, die volk wat Hy vir Homself as erfenis gekies het.

13. יהוה kyk van die hemel af; Hy sien al die seuns van die mens.

14. Vanaf Sy troon kyk Hy af op al die inwoners van die aarde.

Lees volledige hoofstuk Psalms 33