Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 31:5-8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

5. In U hand gee ek my gees oor; U het my verlos, יהוה, God van waarheid.

6. Ek haat hulle wat valse aanbidding onderhou, maar ék vertrou in U, o יהוה.

7. Ek wil in die rondte swaai van vreugde en blydskap in U goedheid en guns omdat U my pyniging gesien, my lewe in sy teisteringe geken en my nie oorgelewer het

8. in die hand van my vyande nie. U het my voete in rustigheid gevestig.

Lees volledige hoofstuk Psalms 31