Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 31:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vir die musiekleier: ’n gedig van Dawid, met instrumentale musiek. 2 In U, o יהוה, plaas ek my vertroue; laat my nooit beskaamd staan nie. Bevry my deur U onpartydige opregtheid.

Lees volledige hoofstuk Psalms 31

Kyk Psalms 31:1 in konteks