Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 2:5-12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

5. Dan sal Hy met hulle praat in Sy woede en hulle beangs maak in Sy toorn en sê:Yeg 37:22

6. “Ek het My Koning aangestel op Tziyon, My afgesonderde berg,”Mar 1:11; Luk 3:22; Hand 13:33; Heb 1:5; Heb 5:5

7. “om My belofte te verklaar. יהוה het vir My gesê: ‘Jy is My Seun, vandag het Ek geboorte gegee aan jou.Heb 1:2

8. Vra van My en Ek sal sekerlik die nasies gee as Jou erfenis en die eindes van die aarde as Jou besitting.Open 2:27; Open 19:15 Jy sal hulle stukkend slaan soos erdeware.’”

9. Jy sal hulle vernietig met ’n ysterstaf,

10. Nou, daarom, o konings, wys onderskeidingsvermoë; wees gewaarsku, o regters van die aarde!Fil 2:12

11. Dien יהוה met respekvolle vrees en juig met bewing.

12. Bewys eer aan die Seun sodat Hy nie kwaad word en julle op die pad vergaan nie, want Sy toorn kan gou ontvlam. Hoe gelukkig is almal wat in Hom vertrou!

Lees volledige hoofstuk Psalms 2