Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 19:12-14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

12. Wie kan struikelinge verstaan? Reinig U my van verborge foute.1 Yog 1:7-9

13. Hou ook U dienskneg terug van verwaande sondes sodat die bose nie oor my heers nie, dan sal ek vrygespreek wees van my sondes.

14. Laat die woorde van my mond en die oordenkings van my verstand, wil en emosie aanvaarbaar wees voor U Teenwoordigheid, o יהוה, my Hulp en my Loskoper!

Lees volledige hoofstuk Psalms 19