Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 18:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vir die musiekleier; van Dawid, die dienskneg van יהוה, wat die woorde van hierdie lied tot יהוה gesê het op die dag toe יהוה hom gered het uit die hand van al sy vyande en uit die hand van Sha’ul. 2 Hy het gesê: “Ek het U lief, יהוה, my Sterkte en Vertroue.

Lees volledige hoofstuk Psalms 18

Kyk Psalms 18:1 in konteks