Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 149:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Loof Yah helder en duidelik! Sing tot יהוה ’n nuwe lied, Sy lofprysing in die vergadering van die afgesonderdes!

2. Laat Yisra’el hom verheug in Hom wat hulle gemaak het; laat die seuns van Tziyon in die rondte swaai van blydskap oor hulle Koning!

Lees volledige hoofstuk Psalms 149