Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 148:9-11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

9. berge en alle heuwels, vrugdraende bome en alle seders,

10. wilde diere en alle vee, kruipende diere en vlieënde voëls,

11. konings van die aarde en alle volke, prinse en alle regters op die aarde,

Lees volledige hoofstuk Psalms 148