Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 148:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Loof Yah helder en duidelik! Loof יהוה helder en duidelik vanuit die hemele; loof Hom helder en duidelik in die hoogtes!

2. Loof Hom helder en duidelik, al Sy engele, loof Hom helder en duidelik, al Sy leërmagte!

3. Loof Hom helder en duidelik, son en maan, loof Hom helder en duidelik, alle ligte en sterre!

4. Loof Hom helder en duidelik, hemel van hemele en waters wat bo die hemele is!

Lees volledige hoofstuk Psalms 148