Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 146:7-10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

7. wat aan die onderdruktes regverdige oordeel verskaf, wat kos gee aan die hongeres. יהוה bevry die gevangenes.

8. יהוה maak die oë van die blindes oop; יהוה lig hulle op wat neergebuig is. יהוה het die regverdiges lief.

9. יהוה versorg die armes; Hy voed die vaderloses en weduwees, maar die pad van die bose keer Hy om.

10. יהוה sal vir ewig heers, jou God, o Tziyon, tot in alle geslagte! Loof Yah helder en duidelik!

Lees volledige hoofstuk Psalms 146