Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 146:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Loof Yah helder en duidelik! Loof יהוה helder en duidelik, o my lewe!

2. Ek sal יהוה helder en duidelik loof solank as ek lewe; ek sal sing en musiek maak tot my God solank as wat ek lewe.

3. Vertrou nie op prinse, of op die seuns van die mens, in wie geen hulp is nie.

4. Sy gees gaan uit, hy keer terug na sy aarde toe, op daardie selfde dag hou sy gedagtes op.

Lees volledige hoofstuk Psalms 146