Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 14:4-7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

4. Hulle herken nie die oortreders van die wet wat my volk opeet asof hulle brood eet nie en hulle roep יהוה nie aan nie.

5. Dáár is hulle in groot angs, want God is by die regverdige geslag.

6. Julle sal die raad van die geteisterdes tot skande maak, maar יהוה is sy toevlug.

7. Ag, dat die verlossing van Yisra’el uit Tziyon sal kom! Wanneer יהוה Sy gevange volk herstel, sal Ya’akov bly wees, Yisra’el verheug.

Lees volledige hoofstuk Psalms 14