Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 14:2-5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

2. יהוה het vanuit die hemel afgekyk op die seuns van die mens, om te sien of daar enige een is wat verstaan, wat na God soek.Rom 1:21; Rom 3:12

3. Hulle het almal afgedraai, saam het hulle korrup geword; daar is nie een wat goed doen nie, selfs nie een nie.

4. Hulle herken nie die oortreders van die wet wat my volk opeet asof hulle brood eet nie en hulle roep יהוה nie aan nie.

5. Dáár is hulle in groot angs, want God is by die regverdige geslag.

Lees volledige hoofstuk Psalms 14