Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 14:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Vir die musiekleier: ’n gedig van Dawid, met instrumentale musiek. Die dwaas het in sy verstand, wil en emosie gesê: “Daar is geen God nie.” Hulle is korrup, hulle het verwerplike dade gepleeg; daar is niemand wat goed doen nie.

2. יהוה het vanuit die hemel afgekyk op die seuns van die mens, om te sien of daar enige een is wat verstaan, wat na God soek.Rom 1:21; Rom 3:12

Lees volledige hoofstuk Psalms 14