Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 134:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. ’n Lied vir die opgaan na die feeste. Let op, seën יהוה, o al julle diensknegte van יהוה wat snags in die huis van יהוה staan!

2. Lig julle hande op in die afgesonderde plek en seën יהוה!

3. יהוה seën jou vanuit Tziyon, Hy wat hemel en aarde gemaak het!

Lees volledige hoofstuk Psalms 134