Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 132:16-18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

16. Ek sal ook haar priesters aantrek met verlossing en haar afgesonderdes sal uitroep van vreugde.

17. Daar sal Ek die horing van Dawid laat blink en ’n lig aansteek vir sy gesalfde.

18. Ek sal sy vyande met skaamte aantrek, maar My afgesonderdheid sal hom oordek.”

Lees volledige hoofstuk Psalms 132