Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 132:1-6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. ’n Lied vir die opgaan na die feeste. O יהוה, onthou vir Dawid en al sy benoudhede;

2. hoe hy aan יהוה gesweer het en ’n gelofte gedoen het aan die Magtige God van Ya’akov:

3. “Sekerlik sal ek nie ingaan in die tent van my huis of op my bed klim nie;

4. ook sal ek nie slaap vir my oë of sluimering vir my ooglede gee nie

5. totdat ek ’n plek gevind het vir יהוה, ’n huis vir die Magtige God van Ya’akov!”

6. Let op, ons het daarvan gehoor in Efratah; ons het dit in die velde gevind.

Lees volledige hoofstuk Psalms 132