Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 132:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. ’n Lied vir die opgaan na die feeste. O יהוה, onthou vir Dawid en al sy benoudhede;

2. hoe hy aan יהוה gesweer het en ’n gelofte gedoen het aan die Magtige God van Ya’akov:

3. “Sekerlik sal ek nie ingaan in die tent van my huis of op my bed klim nie;

4. ook sal ek nie slaap vir my oë of sluimering vir my ooglede gee nie

Lees volledige hoofstuk Psalms 132