Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 13:3-6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

3. Vir hoe lank sal ek die hele dag lank smart in myself en ellende in my verstand, wil en emosie hê? Hoe lank sal my vyand oor my opgelig word?

4. Beskou dit en antwoord my, יהוה, my God! Verlig my oë sodat ek nie in die dood verval

5. sodat my vyande nie kan sê: “Ek het hom oorwin” nie en my teëstanders nie juig as ek geskud word nie.

6. Ek het egter vertrou op U liefdevolle goedheid; my verstand, wil en emosie sal juig oor U verlossing. Ek wil sing tot יהוה omdat Hy aan my goed gedoen het.Ps 53:1

Lees volledige hoofstuk Psalms 13