Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 129:3-7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

3. Hulle het op my rug geploeg, hulle vore lank gemaak.

4. יהוה is regverdig, Hy sal die bande van die bose afkap.

5. Laat hulle wat Tziyon haat, beskaamd staan en terugdraai.

6. Laat hulle wees soos gras op die dakke wat uittrek en verdroog as die wind dit tref,

7. waarmee die maaier nie sy hand vul nie en die gerwebinder nie sy arm nie.”

Lees volledige hoofstuk Psalms 129