Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 129:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. ’n Lied vir die opgaan na die feeste. Hulle het my onderdruk van my jeug af; laat Yisra’el dit sê:

2. “Baie keer het hulle my onderdruk van my jeug af, tog het hulle nie staande gebly teen my nie.

3. Hulle het op my rug geploeg, hulle vore lank gemaak.

Lees volledige hoofstuk Psalms 129