Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 128:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. ’n Lied vir die opgaan na die feeste. Geseënd is elkeen wat יהוה respekvol vrees, wat in Sy lewenswyse leef,

2. want jy sal die opbrengs van jou hande eet. Jy sal gelukkig wees en dit sal met jou goed gaan!

3. Jou vrou sal wees soos ’n vrugbare wingerdstok in jou huis; jou seuns soos olyfboompies rondom jou tafel.

Lees volledige hoofstuk Psalms 128