Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 126:5-6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

5. Hulle wat in trane saai, sal in vreugde maai.

6. Hy wat uitgaan en huil en kosbare saad dra, sal ongetwyfeld weer kom met vreugde en sy gerwe saam met hom bring.

Lees volledige hoofstuk Psalms 126