Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 126:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. ’n Lied vir die opgaan na die feeste. Toe יהוה die mense van Tziyon teruggebring het uit gevangeskap, was ons soos hulle wat hul verheug.

2. Toe is ons mond gevul met gelag en ons tong met harde sang; toe het hulle onder die ander nasies gesê: “יהוה het groot dinge vir hulle gedoen.”

3. יהוה het groot dinge vir ons gedoen; daarom is ons verheug!

4. O יהוה, verander weer ons gevangeskap, soos die strome in die Suidland.

Lees volledige hoofstuk Psalms 126