Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 124:4-8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

4. dan sou hulle ons in die waters verdrink het; die stroom sou oor ons gegaan het;

5. dan sou die groot waters oor ons gegaan het.

6. Geseënd is יהוה wat ons nie as prooi aan hulle tande oorgegee het nie!

7. Ons lewens het ontsnap soos ’n voël uit die strik van die voëlvangers; die strik is gebreek en ons is bevry.

8. Ons hulp is in die Karakter en Outoriteit (Naam) van יהוה wat hemel en aarde gemaak het.Yeg 43:12

Lees volledige hoofstuk Psalms 124