Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 124:3-6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

3. dan sou hulle ons lewendig verslind het toe hulle woede teen ons ontvlam het;

4. dan sou hulle ons in die waters verdrink het; die stroom sou oor ons gegaan het;

5. dan sou die groot waters oor ons gegaan het.

6. Geseënd is יהוה wat ons nie as prooi aan hulle tande oorgegee het nie!

Lees volledige hoofstuk Psalms 124