Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 124:1-5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. ’n Lied vir die opgaan na die feeste; van Dawid. As dit nie יהוה was wat aan ons sy gestaan het nie, laat Yisra’el nou so sê:

2. As dit nie יהוה was wat aan ons sy gestaan het toe manne teen ons opgestaan het nie,

3. dan sou hulle ons lewendig verslind het toe hulle woede teen ons ontvlam het;

4. dan sou hulle ons in die waters verdrink het; die stroom sou oor ons gegaan het;

5. dan sou die groot waters oor ons gegaan het.

Lees volledige hoofstuk Psalms 124