Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 120:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. ’n Lied vir die opgaan na die feeste. In my benoudheid het Ek uitgeroep na יהוה en Hy het my gehoor.

2. Bevry my lewe, o יהוה, van valse lippe en tonge wat mislei!

3. Wat sal Hy vir jou gee of wat sal vir jou bygevoeg word, o tong wat mislei?

4. Die pyle van die magtige manne is skerp, hulle is soos warm kole van eike.

Lees volledige hoofstuk Psalms 120