Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 114:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Toe Yisra’el uit Mitzrayim uitgegaan het, die huis van Ya’akov vanuit ’n volk met ’n vreemde taal,

2. was Y’hudah Sy afgesonderde en Yisra’el Sy heerskappy.

3. Die see het dit gesien en gevlug; die Yarden is teruggedryf.

4. Die berge het rondgespring soos ramme, die heuwels soos lammers van die trop.

Lees volledige hoofstuk Psalms 114