Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 114:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Toe Yisra’el uit Mitzrayim uitgegaan het, die huis van Ya’akov vanuit ’n volk met ’n vreemde taal,

2. was Y’hudah Sy afgesonderde en Yisra’el Sy heerskappy.

Lees volledige hoofstuk Psalms 114