Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 111:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Loof Yah helder en duidelik! Ek wil יהוה loof en prys met uitgestrekte hande vanuit my hele verstand, wil en emosie, in die vergadering van die opregtes en in die byeenkoms.

2. Die dade van יהוה is groot; raakgesien deur almal wat ’n plesier daarin het.

3. Sy dade is majestueus en wonderlik en Sy onpartydige opregtheid duur voort vir ewig.Ya’a 5:11

Lees volledige hoofstuk Psalms 111