Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 109:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Vir die musiekleier: ’n gedig van Dawid, met instrumentale musiek. O God van my lofprysing, moenie stilbly nie,

2. want die mond van die bose en die mond van die bedrieër is oop teen my.

3. Hulle het teen my gepraat met ’n leuenagtige tong en ’n stem vol haat en hulle het sonder oorsaak teen my baklei.

Lees volledige hoofstuk Psalms 109